top of page
Blackie Swart - Windgat Bakkie (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-03496
$12.95Price

Title: Windgat Bakkie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Blackie Swart
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry

Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry

Hierdie bakkie

Waar't jy dit gekry

Waar ek vandaan kom kry die Boere baie swaar

Die enigste ou wat geld maak is die blerrie afslaer

Op die plaas is hulle besig om harde bene te kou

En met die paaie so sleg kan 'n bakkie net 'n jaar lank hou

Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry

Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry

Hierdie bakkie

Waar't jy dit gekry

Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry

Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry

Hierdie bakkie

Waar't jy dit gekry

Pryse val maar petrol word so duur

Iewers gaan dit goed maar dis baie ver van hier

Ek byt maar vas en sukkel maar so voort

Ek sal binnekort 'n nuwe bakkie moet koop

Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry

Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry

Hierdie bakkie

Waar't jy dit gekry

Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry

Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry

Hierdie bakkie

Waar't jy dit gekry

TUSSENSPEL

Ja, hierdie bakkie

Waar't jy dit gekry

Composer: BLACKIE SWART (BLACKIE SWART MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page