Desmond Wells - Heeltyd Speeltyd (Key: OR Amaj)
Title: Heeltyd Speeltyd
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Desmond Wells
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Dis heeltyd speeltyd hier in die stad
Hier slaap ons min en kuier ons hard
Ja, dis heeltyd speeltyd hier op die plaas
Komaan girl, kom vat nog 'n dans
Want ons gaan party deur die nag
Al wat jy hoor is musiek en gelag
Ja dis heeltyd speeltyd hier in ons land
Komaan girl, kom vat nou my hand
Die jeans word gestryk en die hare gejel
Vanaand gaan ons kuier dat ek jou vertel
Die hare en dierokkies dit waai dat dit klap
Ja, ons gaan nou groot gaan kom laat ons stap
Dis heeltyd speeltyd hier in die stad
Hier slaap ons min en kuier ons hard
Ja, dis heeltyd speeltyd hier op die plaas
Komaan girl, kom vat nog 'n dans
Want ons gaan party deur die nag
Al wat jy hoor is musiek en gelag
Ja, dis heeltyd speeltyd hier in ons land
Komaan girl, kom vat nou my hand
Vergeet van die week se werk en sweet
Los alles by die huis dis erg ek weet
Die lewe is taai maar ons vat hom vas
Skop uit daai skoene en ruk af jou das
Dis heeltyd speeltyd hier in die stad
Hier slaap ons min en kuier ons hard
Ja, dis heeltyd speeltyd hier op die plaas
Komaan girl, kom vat nog 'n dans
Want ons gaan party deur die nag
Al wat jy hoor is musiek en gelag
Ja, dis heeltyd speeltyd hier in ons land
Komaan girl, kom vat nou my hand
Dis heeltyd speeltyd hier in die stad
Hier slaap ons min en kuier ons hard
Ja, dis heeltyd speeltyd hier op die plaas
Komaan girl, kom vat nog 'n dans
Want ons gaan party deur die nag
Al wat jy hoor is musiek en gelag
Ja, dis heeltyd speeltyd hier in ons land
Komaan girl, kom vat nou my hand
Komaan girl, kom vat nou my hand
Composer: D. WELLS/SALOME VAN DYK
_edited.png)















