Die Heuwels Fantasties - Sy (Key: OR Cmaj)
Title: Sy
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Die Heuwels Fantasties
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Sy kom van ‘n, klein dorpie af
Sy hou van rolskaats, perde en lag
En ek sondig, ‘n klein bietjie te hard
As haar vriendinne aan die slaap raak
In die Sondagskool klas
Hoe sal ons, onthou word
Wat bly dan oor, as ons deel van die grond word
Ek hoop, ons wat wil hoor
Anders wat bly oor…
Wat bly dan oor
Sy raak verveeld in die middag
Aleen by die huis
Staan op haar stoep en sing as die ouer seuns kom kyk
Sy, voel die gewig van die wêreld
Sy, dink sy verstaan
Ek, was al daar
Ek dink ek, verstaan haar
Sy kom van ‘n, klein dorpie af
Sy hou van rolskaats, perde en lag
En ek sondig, ‘n klein bietjie te hard
As haar vriendinne aan die slaap raak
In die Sondagskool klas
Die Sondagskool klas
Hoe sal ons, onthou word
Wat bly dan oor, as ons deel van die grond word
Ek hoop, ons wat wil hoor
Anders wat bly oor…
Wat bly dan oor
Skelm siggarette, hou hande vas
Op Egbert sitplekke, wat haar stad toe kan vat
Sy, voel die gewig van die wêreld
Sy, dink sy verstaan
Ek, was al daar
Ek dink ek, verstaan haar
Sy, voel die gewig van die wêreld
Sy, dink sy verstaan
Ek, was al daar
Ek dink ek, verstaan haar
Verstaan haar
Composer: DIE HEUWELS FANTASTIES (COLESKE ARTISTS)
_edited.png)




