top of page
Emo Adams - Shongololo Shuffle (Key: OR Bbmaj)

Emo Adams - Shongololo Shuffle (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-03625
R241.16Price

Title: Shongololo Shuffle
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Emo Adams
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Shongo, shongo, shongololo

Shongo, shongo

Shongo, shongo, shongololo

Shongo, shongo

Shongo, shongo, shongololo

Shongo, shongo

Shongo, shongo, shongololo

Shongo, shongo

 

Ken jy die shongololo

Dit is die 'in' ding

En as jy dit nie ken nie

Kruip dit weg binne in

Ken jy die 'achy, breaky'

En Mambo No5

Hey wat van die Macarena

John Travolta Stayin' Alive

 

Jy kan dit doen net soos jy wil

Gryp 'n ou of gryp 'n girl

Jy kan dit doen net waar jy staan

Solank jy dans, dans

 

Gooi jou hande in die lug

Gangnam Style bo jou gesig

Bring dit af, perdedraf

Ons doen dit so (die hele nag)

Want ons is mos Suid-Afrika

Ons kan langarm en gumboot-dans

Dit laat jou sweet dit laat jou afval

Ons doen die Shongololo Shuffle

Shuffle

Ons doen die Shongololo Shuffle

 

Jonk en grys swaai daai lyf

Staan nou nader

Dis ons land, dis ons taal in ons are

Jy kan jol, jy kan rol

Maak nie saak nie

Solank jy nie daar staan en niks maak nie

 

Jonk en grys swaai daai lyf

Staan nou nader

Dis ons land, dis ons taal in ons are

Jy kan jol, jy kan rol

Maak nie saak nie

Solank jy nie daar staan en niks maak nie

 

Gooi jou hande in die lug

Gangnam Style bo jou gesig

Bring dit af, perdedraf

Ons doen dit so (die hele nag)

Want ons is mos Suid-Afrika

Ons kan langarm en gumboot-dans

Dit laat jou sweet dit laat jou afval

Ons doen die Shongololo (Shuffle)

 

Gooi jou hande in die lug

Gangnam Style bo jou gesig

Bring dit af, perdedraf

Ons doen dit so (die hele nag)

Want ons is mos Suid-Afrika

Ons kan langarm en gumboot-dans

Dit laat jou sweet dit laat jou afval

Ons doen die Shongololo Shuffle

 

Shuffle

Ons doen die Shongololo Shuffle

Shuffle

Ons doen die Shongololo Shuffle

 

Composer: EMO ADAMS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page