Standard Version - Dagbreek (Anneli van Rooyen Cover) (Key: OR Cmaj)
Title: Dagbreek (Anneli van Rooyen Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Pop & Pop Rock Group & Choir; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Deur die nag brand konkavure
'n Sterrestraat vir donker ure
Stad se neonlig skroei die mure
Brand geheime in vlymskerp kleure
Waar ek dwaal bly roep die lewe
Teen die yswind van die verlede
Mantel teen die kil gevare
Daar's nog jare van
Leef vir 'n dagbreek en 'n môre
Vandag is hier en ek droom
Van 'n dagbreek
'n Belofte wat hou
Lewe is my vlerke en lewe is nou
Arend van my drome wat uitsig behou
Vir ons skyn 'n middernagson - neem ons na lig
Na waar die dagbreek sal kom
Lewe is my vlerke en lewe is nou
Arend van my drome wat uitsig behou
Vir ons skyn 'n middernagson - neem ons na lig
Na waar die dagbreek sal kom
In die swartblou van die aarde
Loop my spoor 'n duisend kaarte
Soek my hart na koers en rigting
Waar's die lig wat my weer sal tuisbring
Ver in die strate van die melkweg
Skyn 'n droomvuur wat vir hoop veg
Mantel teen die kil gevare
Daar's nog jare van
Leef vir 'n dagbreek en 'n môre
Vandag is hier en ek droom
Van 'n dagbreek
'n Belofte wat hou
Lewe is my vlerke en lewe is nou
Arend van my drome wat uitsig behou
Vir ons skyn 'n middernagson - neem ons na lig
Na waar die dagbreek sal kom
Lewe is my vlerke en lewe is nou
Arend van my drome wat uitsig behou
Vir ons skyn 'n middernagson - neem ons na lig
Na waar die dagbreek sal kom
Stuur my soos 'n pyl omhoog
Ek dans op jou helder boog
Son van lewe, son van liefde
Na die son
REFREIN:
Leef vir 'n dagbreek en 'n môre
Vandag is hier en ek droom
Van 'n dagbreek
'n Belofte wat hou
Lewe is my vlerke en lewe is nou
Arend van my drome wat uitsig behou
Vir ons skyn 'n middernagson - neem ons na lig
Na waar die dagbreek sal kom
Lewe is my vlerke en lewe is nou
Arend van my drome wat uitsig behou
Vir ons skyn 'n middernagson - neem ons na lig
Na waar die dagbreek sal kom
Composer: A. VAN ROOYEN/A. NEL (DELA MUSIEK)
_edited.png)





