Heinz Winckler - Jakarandakoningin (Key: OR Dmaj)
Title: Jakarandakoningin
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Heinz Winckler
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR DmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Dis heerlike lente die winter's verby
Alles wat grys was het kleur begin kry
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy
Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit
Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy
Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy
Jakarandakoningin
Jy's my einde my begin
Ek kan heeldag van jou sing
Naby jou Jakarandakoningin
Jakarandakoningin
Jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin
Naby jou Jakarandakoningin
Dis heerlike lente die hartseer's verby
Ek lees weer jou e-mail jou woorde aan my
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy
Ek luister ons song en onthou die begin
Die woorde die wysie en hoe jy dit sing
Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy
Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy
Jakarandakoningin
Jy's my einde my begin
Ek kan heeldag van jou sing
Naby jou Jakarandakoningin
Jakarandakoningin
Jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin
Naby jou Jakarandakoningin
Wonder werklik waar
Mona Lisa staan eindelik by my
Beautiful verby
Blomme bloeisel mooi
Beautiful verby
Jakarandakoningin
Jy's my einde my begin
Ek kan heeldag van jou sing
Naby jou Jakarandakoningin
Jakarandakoningin
Jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin
Naby jou Jakarandakoningin
Nou maak alles vir my sin
Naby jou Jakarandakoningin
Composer: HEINZ WINCKLER/ALETTE WINCKLER/DON KELLY (SELECT MUSIEK)
_edited.png)





















