NRG - Roulette (Key: OR Bbmaj)
Title: Roulette
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: NRG
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Oh, oh, oh
Jou woorde sê wat my hart wil hoor
Maar jou dade gee iets anders voor
As ons saam is voel jy deel van my
Maar op ’n afstand wil jy my vermy
Moet ek my kanse waag
Om verder jou na te jaag
Hoe meer op die spel is
Hoe meer kan ek verloor
Sit ek my geld op jou
Vat ek die kans vir nou
Speel ek die kleur wat jy sou
Rooi of swart, liefde of smart
Weet jy nie jy speel roulette met my hart
Stop die wiel, breek die reël
Weet jy nie jy speel roulette met my hart
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Jy speel roulette met my...
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Jy speel roulette met my hart
Jou soene kan ’n man se hart verlei
Waarom speel jy dan so rof met my
Sien jy ook wat jy hier kan verloor
Hierdie kans doen hom nog eenkeer voor
Moet ek my kanse waag
Om verder jou na te jaag
Hoe meer op die spel is
Hoe meer kan ek verloor
Sit ek my geld op jou
Vat ek die kans vir nou
Speel ek die kleur wat jy sou
Rooi of swart, liefde of smart
Weet jy nie jy speel roulette met my hart
Stop die wiel, breek die reël
Weet jy nie jy speel roulette met my hart
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Jy speel roulette met my...
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Jy speel roulette met my hart
12 of die 11 of die 10, ek wil jou weer sien
9 of 8, as ek mag
7 of 6 of die 5, gaan ek of jy skuif
4 of die 3 of die 2, ek week ek’s jou 1
Oh, oh, oh
Rooi of swart, liefde of smart
Weet jy nie jy speel roulette met my hart
Stop die wiel, breek die reël
Weet jy nie jy speel roulette met my hart
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Jy speel roulette met my hart
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Jy speel roulette met...
Jy speel roulette met...
Jy speel roulette met my hart
Jy speel roulette met my hart
Jy speel roulette met my hart
Composer: VAUGHAN GARDINER/NEIL SCHOOMBEE/ADOLF VORSTER (SELECT MUSIC PUBLISHING/VAUGHAN GARDINER PUBLISHING)