Lee Scott - Vir Ewig (Key: OR Cmaj)
Title: Vir Ewig
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lee Scott
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ons het nie vlerke nodig om te vlieg nie
Ons is al in die wolke ons is klaar hier
Die ligte brand en sy is aan my kant
Almal wag vir my en jou
Jou oë skyn presies soos die sterre
Die aand is jonk daar's orals vuurwerke
My hart klop vinniger soos ons dans
En elke oog is op jou
Niks sal ons kan keer nie
Niemand sal ons kan skeur nie
Ons is alleen in die skare
Die aand is net hare
Al wat ek wil doen
Is hier wees vir e-wig
Hier wees vir e-wig
Oh-o-eh-oh-oh...
Die aand is nou amper verby
Ons tyd is amper op ek wil hier bly
Ek gee nie regtig om nie
Want jy kom vanaand saam met my
Niks sal ons kan keer nie
Niemand sal ons kan skeur nie
Ons is alleen in die skare
Die aand is net hare
Al wat ek wil doen
Is hier wees vir e-wig
Hier wees vir e-wig
Oh-o-eh-oh-oh...
Ons het nie vlerke nodig om te vlieg nie
Ons is al in die wolke ons is klaar hier
TUSSENSPEL
Ons is alleen in die skare
Die aand is net hare
Al wat ek wil doen
Is hier wees vir e-wig
Hier wees vir e-wig
Oh-o-eh-oh-oh...
Composer: HUGO LUDIK/WALDO GREEFF/DANIEL BARON (GALLO)
_edited.png)
















