top of page

Mwah - Gee Gee Gee (Key: OR Abmaj)

SKU: RI-OR-NB-04001
$13.95Price

Title: Gee Gee Gee
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Mwah!
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

My liefde vir jou was baie sterk

Ek was baie stil en op my plek

Ek't gesukkel om te weet waar ons staan

Ek was so alleen al was ons saam

Gevoelens en emosies moes ek altyd keer

Maar so het ek dalk my les geleer

Ek het jou soos 'n boek gelees

Jy was nog altyd verveeld

 

En ek gee, gee, gee my alles vir jou

En jy neem, neem, neem net sonder berou

Jy moet weet, weet, weet ek het jou vertrou

Dis verby tussen my en jou

En ek's klaar probeer om my hart te gee

Want jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer

Dis verby, dis verby, dis verby

Tussen jou en my

 

My liefde is soos 'n one-way street

Jy neem en neem maar ek is kla

Ek't gesukkel om te weet waar ons staan

Want jy bly uit tot laat in die aand

Gevoelens en emosies moes ek altyd keer

Maar so het ek tog my les geleer

Ek het jou soos 'n boek gelees

Jy was nog altyd verveeld

 

En ek gee, gee, gee my alles vir jou

En jy neem, neem, neem net sonder berou

Jy moet weet, weet, weet ek het jou vertrou

Dis verby tussen my en jou

En ek's klaar probeer om my hart te gee

Want jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer

Dis verby, dis verby, dis verby

Tussen jou en my

 

Waar was jy gewees

Toe ek jou hier wou hê

Nou is ek bevrees

Jy't die laaste woord vir my gesê

Waar was jy gewees

Tot die storms gaan lê

Nou het ek geleer

Ek het te veel liefde in jou belê

 

En ek gee my alles vir jou

En jy neem net sonder berou

Jy moet weet ek het jou vertrou

Dis verby

Dis verby

 

En ek gee, gee, gee my alles vir jou

En jy neem, neem, neem net sonder berou

Jy moet weet, weet, weet ek het jou vertrou

Dis verby tussen my en jou

En ek's klaar probeer om my hart te gee

Want jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer

Dis verby, dis verby, dis verby

Tussen jou en my

 

Composer: WALDO GREEFF (SAMRO)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page