Standard Version - Vat Nou 'n Kans (Alabama Studente Cover) (Key: OR Cmaj)
Title: Vat Nou 'n Kans (Alabama Studente Geselskap Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Pop & Pop Rock Group & Choir; Kids & Teens
Language: Afrikaans; English
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Daar’s ‘n tyd waarin jy weer kan leer om te lewe en te lag
Selfs al gee die swart spikkelrante suiwerend ‘n klag
Daars ‘n tyd waarin die vlaktes rustig in die mis bly staan
Daar lê die blink môresterre nog wit sy weg bly baan
Vat nou ‘n kans
Kies vir jou 'n kant
Vat nou ‘n kans en neem die lewe aan die hand
Vat nou ‘n kans
Kies vir jou 'n kant
Vat nou ‘n kans en neem die lewe aan die hand
Even in the days of sorrow
Even when our hearts feel cold
Even then we would remember
Our souls can not be sold
Even when we do our daily work
Even in our time of play
Even then we would remember
That love will not decay
Taking a chance
Making a stand
Taking a chance
Let life take hold of your hand
Taking a chance
Making a stand
Taking a chance
Let life take hold of your hand
We will live together
We will love forever
Like a bird we’ll clearly see
Net soos in die helder somer
En die diepste lente blou
Sal ons deur die herfstyd liefhê
Tot in die winter kil
Kies vir eenmaal weer vir liefde
Al verloor die wêreld dit gou
Ja al kom die storms en donker
Sal liefde ons omvou
Taking a chance
Making a stand
Taking a chance
Let life take hold of your hand
Vat nou ‘n kans
Kies vir jou 'n kant
Vat nou ‘n kans en neem die lewe aan die hand
Taking a chance
Making a stand
Taking a chance
Let life take hold of your hand
Vat nou ‘n kans
Kies vir jou 'n kant
Vat nou ‘n kans en neem die lewe aan die hand
Composer: P.H. DE BRUIN/A. ELLIOT (DELA MUSIEK)
_edited.png)





