top of page
Albert de Wet - Bang Vir Die Donker (Key: OR Cmaj)

Albert de Wet - Bang Vir Die Donker (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-00085
$12.95Price

Title: Bang Vir Die Donker

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Albert de Wet

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Cmaj

Backing vocals: No

More info: Albert de Wet is 'n sanger en liedjieskrywer van Pretoria.

Lyrics: Yes

 

As jy bang is vir die donker

Steek ek nog 'n kers aan vir jou

En as jy ooit oor ons twee wonder

Gee ek al my liefde vir jou

 

Ek wonder of jy wonder

Of ek aan jou dink

Jy weet mos ek kan jou nie uit my kop uit kry

 

Ja, saans as ek gaan slaap

Wil ek net aan jou raak tot môre

Mmm, en dan weet ek môre

Is jy weer, is jy weer hier by my

 

As jy bang is vir die donker

Steek ek nog 'n kers aan vir jou

En as jy ooit oor ons twee wonder

Gee ek al my liefde vir jou

 

Skryf vir jou 'n brief, seël dit met die was

Van die kers wat ons liefde laat brand

En as jy bang is vir die donker

Steek ek nog 'n kers aan vir jou

 

Jy weet mos ek sal enige iets vir jou doen

Ek leef my elke dag

Vir nog net een soen

 

Ja, saans as ek gaan slaap

Wil ek net aan jou raak tot môre

Mmm, en dan weet ek môre

Is jy weer, is jy weer hier by my

 

As jy bang is vir die donker

Steek ek nog 'n kers aan vir jou

En as jy ooit oor ons twee wonder

Gee ek al my liefde vir jou

 

Skryf vir jou 'n brief, seël dit met die was

Van die kers wat ons liefde laat brand

En as jy bang is vir die donker

Steek ek nog 'n kers aan vir jou

 

Ek sal die hoogste berge uitklim

En ek sal vuur by die gode steel

Ek sal ons liefdeskers daarmee aansteek

En elke bietjie met jou deel

 

Want as jy bang is vir die donker

Steek ek nog 'n kers aan vir jou

En as jy ooit oor ons twee wonder

Gee ek al my liefde vir jou

 

Want as jy bang is vir die donker

Steek ek nog 'n kers aan vir jou

En as jy ooit oor ons twee wonder

Gee ek al my liefde vir jou

 

Skryf vir jou 'n brief, seël dit met die was

Van die kers wat ons liefde laat brand

En as jy bang is vir die donker

Steek ek nog 'n kers aan vir jou

 

Nanana Nanana

Nanana Nanana

 

Composer: ALBERT DE WET (STING MUSIC PUBLISHING)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like