top of page
Karen Wessels - Hoe Durf Jy (Key: OR Dmaj)

Karen Wessels - Hoe Durf Jy (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-04305
US$14,95Price

Title: Hoe Durf Jy?
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karen Wessels
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Wag 'n bietjie

Wat sê jy vir my

Wag 'n bietjie

Herhaal daai woordjies vir my

Hoe durf jy

 

Sê vir jou ma, ek sal jou nooit weer pla nie

Sê vir jou sussie, ek is baie lief vir haar

En sê vir jou broer ek hoop hy maak miljoene rande

Sê vir jou pa ek dink daai Opel enjin is al lankal gaar

 

Wag 'n bietjie

Wat sê jy vir my

Wag 'n bietjie

Herhaal daai woordjies vir my

Hoe durf jy

 

En sê vir jou ouma, sy kan nou maar rustig doodgaan

En sê vir jou oupa ons kinders sal sy naam nooit dra

En sê vir jou gomtor oom hy kan sy oë nou van my afhaal

Want volgens jou was ons blykbaar al lankal klaar

 

Wag 'n bietjie

Wat sê jy vir my

Wag 'n bietjie

Herhaal daai woordjies vir my

Hoe durf jy

 

En sê vir jou budgie ek gaan hom nooit weer voer nie

En sê vir jou dokter, daai pille wat hy jou gee maak jou net [explicit]

 

Wag 'n bietjie

Wat sê jy vir my

Wag 'n bietjie

Herhaal daai woordjies vir my

Ooh, wag 'n bietjie

Wag 'n bietjie

 

Sê vir jou hart, jy het my siel mooi omgekrap

En sê vir my brein, jy was nog altyd te verfynd

En sê vir my lewe ek weet ek sal jou wel vergewe

Vir al die seerhê en al die ongemaklike lepel lê

 

Wag 'n bietjie

Wat sê jy vir my

Wag 'n bietjie

Herhaal daai woordjies vir my

 

(Hoe durf jy)

Wag 'n bietjie

(Hoe durf jy)

Wat sê jy vir my

(Hoe durf jy)

Wag 'n bietjie

Hoe durf jy

Hoe durf jy

 

Composer: KAREN WESSELS (KAREN WESSELS MUSIC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page