Karen Wessels - Miskien (Key: OR Emaj)
Title: Miskien
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karen Wessels
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Miskien het ek te gou in jou see-blou oë verdrink
Miskien het ek te diep in jou leegte ingespring
Miskien was dit 'n fout
Miskien moes ek weerhou
Om in jou onvolwasse hart te klim
En my siel om jou te vou
Miskien was jy te jonk om my liefde te verstaan
Miskien het jou mooi lyf vir 'n ander vrou bestaan
Miskien het ek beheer en baas oor jou gespeel
En miskien was jy net regtig bang
Om jouself met my te deel
Ek was flippen lief vir jou
Al ons drome het ons saam gehou
Maar jy't gekies om weg te draai
En ons liefde te verraai
Ek was altyd daar vir jou
Elke breek het ek weer reggebou
Maar my hart is nou te seer
Om weer en weer te probeer
Om weer en weer te probeer
TUSSENSPEL
Miskien was ek jaloers op jou perfek-wees rondom my
Miskien het ek jou spasie met selfsug uitgedryf
Miskien was al jou leuens net maskers voor jou siel
En dalk het ek te veel van jou geweet
Te veel van jou gesien
En ek was flippen lief vir jou
Al ons drome het ons saam gehou
Maar jy't gekies om weg te draai
En ons liefde te verraai
En ek was altyd daar vir jou
Elke breek het ek weer reggebou
Maar my hart is nou te seer
Om weer en weer te probeer
TUSSENSPEL
Ek was flippen lief vir jou
Al ons drome het ons saam gehou
Maar jy't gekies om weg te draai
En my liefde te verraai
Ek is altyd daar vir jou
Elke breek het ek weer reggebou
Maar my hart is nou te seer
Om weer en weer te probeer
Miskien net weer te probeer
Composer: JOE FOSTER (JFP PUBL)
_edited.png)
















