top of page
Pierre Rossouw - Sing 'n Ding (Key: OR Gmaj)

Pierre Rossouw - Sing 'n Ding (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-03826
ZAR 229.40Price

Title: Sing 'n Ding
Format: MP3 Backing Track
Created in the style of: Pierre Rossouw
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Hello daar hoe gaan dit

As jy die CD aan het

Of dalk is jy nou lekker by 'n show

Sit terug, skop uit jou skoene

Moet tog nie dink jy doen dit

En ek gee jou 'n aand om te onthou

Dis tyd om te partytjie

Gee nie om hoe jy lyk nie

Solank jy net jou linkerbeen laat hop

Ek sal entertain

Solank die tannies nie complain

En dan kan ons die aandjie sommer reg afskop

Ons sing, sing 'n ding

Sing, sing 'n ding, sing

Met 'n ting, tingeling, ting, tingeling, ting

Ek ons stamp ons voete dat die vloere kraak

Oh, dis lekker om musiek te maak

Ons sing, sing 'n ding

Sing, sing 'n ding, sing

Met 'n ting, tingeling, ting, tingeling, ting

Ek ons stamp ons voete dat die vloere kraak

Oh, dis lekker om musiek te maak

As jy nie ken van sing nie

'n Lekker beat kan bring nie

Bly kalm, hier's 'n nommertjie oppad

Jy dans maar lyk nie cool nie

Jy kan musiek nie voel nie

Laat iemand anders dalk die lepels vat

As jy sukkel met woorde

Of strum jy vals akkoorde

Dis kwaai okay sit terug geniet die show

Ek ken 'n lekker drummer

En is self 'n lekker strummer

So, hier's 'n ietsie wat jy van sal hou

Ons sing, sing 'n ding

Sing, sing 'n ding, sing

Met 'n ting, tingeling, ting, tingeling, ting

Ek ons stamp ons voete dat die vloere kraak

Oh, dis lekker om musiek te maak

Ons sing, sing 'n ding

Sing, sing 'n ding, sing

Met 'n ting, tingeling, ting, tingeling, ting

Ek ons stamp ons voete dat die vloere kraak

Oh, dis lekker om musiek te maak

Ons het Afrikaanse bene, ja

Ons kan dans, dans, dans my bra

In die taal wat jou ma verstaan

En ons like die lewe, ooh

Want ons sing, sing, sing, sing, sing 'n ding so

In die taal wat jou pa verstaan

En ons sing, sing 'n ding

Sing, sing 'n ding, sing

Met 'n ting, tingeling, ting, tingeling, ting

Ek ons stamp ons voete dat die vloere kraak

Oh, dis lekker om musiek te maak

Ons sing, sing 'n ding

Sing, sing 'n ding, sing

Met 'n ting, tingeling, ting, tingeling, ting

Ek ons stamp ons voete dat die vloere kraak

Oh, dis lekker om musiek te maak

Ons sing, sing 'n ding

Sing, sing 'n ding, sing

Met 'n ting, tingeling, ting, tingeling, ting

Ek ons stamp ons voete dat die vloere kraak

Oh, dis lekker om musiek te maak

Oh, dis lekker om musiek te maak

Composer: PIERRE ROSSOUW (KVN PUBLSIHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page