top of page

Straatligkinders ft. Almarie du Preez - Kan Ek Met Jou Dans (Key: OR Fmaj)

SKU: RU-OR-NB-04059
$13.95Price

Title: Kan Ek Met Jou Dans
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Straatligkinders feat. Almarie du Preez
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Kan ekke met jou dans

Kan ekke met jou draai

Ek wil in jou arms in die rondte swaai

 

Kan ekke met jou vlieg

Kan ekke met jou sweef

Ek wil met jou in my lewe leef

 

Ek maak foute nou

Ek maak foute nou

Ek maak foute nou

Maar ek bly lief vir jou

 

Die bruidegom is al gereed

Die bruid sukkel met haar eed

Die huwelik gaan steeds begin

Die dansbaan word geopen deur jou

Deur jou

Die dansbaan word geopen deur jou

Deur jou

Die dansbaan word geopen deur

 

Hier's ek nou weer alweer

En ek klop aan jou deur

Jy maak oop jou hart

En ek kruip daarin

 

Want

 

Ek is lief vir jou

En ek is hier vir jou

En ekke dans met jou

Want ek behoort aan jou

Behoort aan jou

Behoort aan jou

Behoort aan jou

Behoort aan jou

 

Kan ekke met jou dans?

Kan ekke met jou draai?

Ek wil in jou arms in die rondte swaai?

 

Kan ekke met jou vlieg?

Kan ekke met jou sweef?

Ek wil met jou in my lewe leef

 

Ek maak foute nou

Ek maak foute nou

Ek maak foute nou

Maar ek bly lief vir jou

 

Hier's ek nou weer alweer

En ek klop aan jou deur

Jy maak oop jou hart

En ek kruip daarin

 

Want

 

Ek is lief vir jou

En ek is hier vir jou

En ekke dans met jou

Want ek behoort aan jou

Behoort aan jou

Behoort aan jou

Behoort aan jou

Behoort aan jou

 

Composer: BENJAMIN DE JAGER/BOUWER BOSCH/HEIN KRUGER/RUAN KRUGER

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page