Andries Botha - Kyk Na My Hart (Key: OR Cmaj)
Title: Kyk Na My Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Andries Botha
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: 'Kyk Na My Hart' was 'n finalis in die 2010 Huisgenoot liedjieskryfkompetisie. Die skrywer, PJ Nel is 'n sanger uit eie reg en sing gewoonlik onder die naam PJ Cruz.
Lyrics: Yes
Kyk na my hart
Ek kan nie keer wat met my gebeur nie
Kyk na my hart
En dit vloei deur my are verseker
Voel jy my, in die nag
Elke keer, in die dag
Dit is ek, en dis jy
Elke song, bly by my
Hoe ek voel, saam met jou
Is wat, jy bedoel
Kyk na my hart
Ek kan nie keer wat met my gebeur nie
Kyk na my hart
En dit vloei deur my are verseker
En ek hoop dat jy weet dat jy my nooit vergeet
En ek bly vir altyd joune
Kyk na my hart
Ooh-ooh
Ooh-ooh
Jou gesig, teen die muur
Vang my oog, elke uur
Teen die gang, hang jou raam
So alleen, met jou naam
Stuur vir my, daardie brief
Sommer gou, asseblief
Kyk na my hart
Ek kan nie keer wat met my gebeur nie
Kyk na my hart
En dit vloei deur my are verseker
En ek hoop dat jy weet dat jy my nooit vergeet
En ek bly vir altyd joune
Kyk na my hart
Ooh-ooh
Ooh-ooh
Voel jy my, in die nag
Elke keer, in die dag
Kyk na my hart
Ek kan nie keer wat met my gebeur nie
Kyk na my hart
En dit vloei deur my are verseker
En ek hoop dat jy weet dat jy my nooit vergeet
En ek bly vir altyd joune
Kyk na my hart
Ooh-ooh
Ooh-ooh
Kyk na my hart
Ooh-ooh
Ooh-ooh
Voel jy my in die nag
Elke keer in die dag
Composer: P.J. NEL
_edited.png)
















