Bianca Le Grange - Kaapse Water (Key: OR Ebmaj)
Title: Kaapse Water
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bianca Le Grange
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy sit langs die Kaapse water
Daar op die Waterfront
Jou tyd, loop altyd later
Want jy is net 'n visserman
Die dag is rooi
Daar is 'n meeu wat skree
Die eerste … het die straat al gaan vee
Bo-op 'n golf waar die skuime boog
Ja dis alles so plat
Net sy keel is droog
Jy sit langs die Kaapse water
Daar op die Waterfront
Jou tyd, loop altyd later
Want jy is net 'n visserman
Jy sit langs die Kaapse water
Daar op die Waterfront
Jou tyd, loop altyd later
Want jy is net 'n visserman
Die see is rof maar die tyd stap aan
Jare se vang wat jy die see verstaan
Net 'n kol op die horison ver
Ja gesny van die land
Met 'n waterskêr
Ek is 'n visserman
Ek is 'n simple man
En en dink aan
Hoe gaan ek jou vang
Hoe gaan ek jou kry
Om te bly hier langs my
Jy sit langs die Kaapse water
Daar op die Waterfront
Jou tyd, loop altyd later
Want jy is net 'n visserman
Jy sit langs die Kaapse water
Daar op die Waterfront
Jou tyd, loop altyd later
Want jy is net 'n visserman
Ja, die is my storie
Die is my liedjie
Hier by die see voel ek vry
Ek is wat ek is
Ek vis ek vis
Hier in die waterfrontEk is van die Kaap ja
Dit hardloop deur my bloed
Ek doen net wat ek moet
Jy soek vir my
Ek soek vir jou
Hier by die see
Ek is 'n visserman
Ek is 'n simple man
En en dink aan
Hoe gaan ek jou vang
Hoe gaan ek jou kry
Om te bly hier langs my
Jy sit langs die Kaapse water
Daar op die Waterfront
Jou tyd, loop altyd later
Want jy is net 'n visserman
(Ek vis ek vis)
Jy sit langs die Kaapse water
Daar op die Waterfront
Jou tyd, loop altyd later
Want jy is net 'n visserman
(Ek vis ek vis)
Composer: THEUNIS DUVENAGE (STORM REKORDZ)
_edited.png)














