Desmond Wells - Oor 15 Minute (Key: OR Bbmaj)
Title: Oor 15 Minute
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Desmond Wells
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR BbmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Oor 15 minute gaan ek met jou trou
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
Oor 15 minute gaan ek met jou trou
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
My hande sweet
Het ek die ring vergeet
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
Vanoggend opgestaan en met 'n skok besef
My hart het sommer skielik in die rooi ge-rev
Vandag gaan ons ons liefde aan mekaar beken
Voor die hele familie en almal wat ons ken
Na sewe jaar het ons besluit
Die jare stap verby dis nou sulke tyd
Dis nou te laat om bang te wees
Want liefde oorkom mos alle vrees
Oor 15 minute gaan ek met jou trou
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
My hande sweet
Het ek die ring vergeet
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
My klere gaan haal en die koek betaal
Gekyk of alles reg is daar by die saal
Vandag begin my lewe 'n nuwe verhaal
Dis lekker om te trou al dink jy soms dis mal
Na sewe jaar het ons besluit
Die jare stap verby dis nou sulke tyd
Dis nou te laat om bang te wees
Want liefde oorkom mos alle vrees
Oor 15 minute gaan ek met jou trou
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
My hande sweet
Het ek die ring vergeet
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
En skielik voel dit alles fyn
'n Engel het in die deur verskyn
Jou pa vat nou my hand en sê
Kyk mooi na haar soos net ek het
Oor 15 minute gaan ek met jou trou
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
My hande sweet
Het ek die ring vergeet
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
Na-na-na-na...
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
Na-na-na-na...
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
Ek sit hier in die kerk en ek wag vir jou
Composer: DESMOND WELLS (SELECT MUSIC PUBLISHING)
_edited.png)





















