top of page

Hennie Jacobs - Wolraad Woltemade (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-04057
$13.95Price

Title: Wolraad Woltemade
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Hennie Jacobs
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Ek wens ek was jou Wolraad Woltemade

Ek skryf vir jou 'n lovesong op sy snare

Al het ek nie 'n perd om op te klim

Sal ek vir jou 'n liedjie uit my hart uit sing

Op 'n koue dag in Junie, baie jare terug

Het 'n man op 'n perd sonder om te swig

Veertien van De Jonge Thomas se crew

Se lewens gered op Vonk se rug

Hy's 'n legend 'n held

'n Man van staal

Hy't die ouens so twee-twee uit die see loop haal

Maar die laaste keer toe hy terug gaan

Was hy en Vonk te moeg

Dis net hul name wat nog steeds bly staan

Ek wens ek was jou Wolraad Woltemade

Ek skryf vir jou 'n lovesong op sy snare

Al het ek nie 'n perd om op te klim

Sal ek vir jou 'n liedjie uit my hart uit sing

As ek aan jou dink wil ek ook soos hy

'n Hero wees vir 'n lady soos jy

Ek wil jou op my hande dra

Jou saggies soen

En ja sê sonder dat jy vra

Ek wens ek was jou Wolraad Woltemade

Ek skryf vir jou 'n lovesong op sy snare

Al het ek nie 'n perd om op te klim

Sal ek vir jou 'n liedjie uit my hart uit sing

Ek wens ek was jou Wolraad Woltemade

Ek skryf vir jou 'n lovesong op sy snare

Al het ek nie 'n perd om op te klim

Sal ek vir jou 'n liedjie uit my hart uit sing

Daar is baie goed wat 'n man kan doen

Om 'n vrou soos jy in sy hart noem

Maar daar's blinkgoed wat so lank bly staan

Soos onbaatsugtige faam

Ek wens ek was jou Wolraad Woltemade

Ek skryf vir jou 'n lovesong op sy snare

Al het ek nie 'n perd om op te klim

Sal ek vir jou 'n liedjie uit my hart uit sing

Ek wens ek was jou Wolraad Woltemade

Ek skryf vir jou 'n lovesong op sy snare

Al het ek nie 'n perd om op te klim

Sal ek vir jou 'n liedjie uit my hart uit sing

Al het ek nie 'n perd om op te klim

Sal ek vir jou 'n liedjie uit my hart uit sing

Composer: H. JACOBS (VONK MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page