top of page
Izak Davel - Waar (Key: OR Bbmaj)

Izak Davel - Waar (Key: OR Bbmaj)

SKU: CO-OR-NB-04202
USD 13.95Price

Title: Waar
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Izak Davel
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek soek een oomblik

Is dit nog moontlik

Waarom is jy nou alleen

Net kort voor middernag

Met elke klokslag

Voel ek dieselfde oor jou

 

Hoeveel keer belowe jy dat jy wag

Waar was jy toe ek vir jou wou vra

 

Waar, kom maak my drome

Waar, gee jou hart

Vir altyd wil ek om en om jou draai

Waar, kom maak my drome

Waar, gee jou hart

Vir altyd wil ek om en om jou draai

 

Kom kyk in my oë

Sal jy my kan glo

Dan sal jy dalk kan verstaan

Ek haat die stilte

As ek alleen sit

Kom gee ons nog net een kans

 

Hoeveel keer belowe jy dat jy wag

Waar was jy toe ek vir jou wou vra

 

Waar, kom maak my drome

Waar, gee jou hart

Vir altyd wil ek om en om jou draai

Waar, kom maak my drome

Waar, gee jou hart

Vir altyd wil ek om en om jou draai

 

Waar, kom maak my drome

Waar, gee jou hart

Vir altyd wil ek om en om jou draai

Waar, kom maak my drome

Waar, gee jou hart

Vir altyd wil ek om en om jou draai

 

Waar, kom maak my drome

Waar

 

Composer: DAVEL/B. KUNTZ (EMI)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page