Kevin Leo - Ek Wonder (Key: OR Bbmaj)
Title: Ek Wonder
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kevin Leo
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Middernag, dis amper middernag
Môre is my verjaarsdag
Weggeekind, ek was jou weggeekind
Ek het jou nooit leer ken nie
En ek wonder of jy wonder
Waar ek my vanaand bevind
Toe ons twee uitmekaar is
Was jy nog pure kind
En ek wonder, het jy iemand
Om te koester aan jou sy
Ek wonder, ja, ek wonder
Is jy
Is jy okay
Ma se kind, word ma en pa se kind
My lewe gevul met liefde
Bittergal tot in die botter val
My lewe is net genade
En ek wonder of jy wonder
Waar ek my vanaand bevind
Toe ons twee uitmekaar is
Was jy nog pure kind
En ek wonder, het jy iemand
Om te koester aan jou sy
Ek wonder, ja, ek wonder
Is jy
Is jy okay
Ek dra geen wrok of wrewel nie
Ek bid jou lot is soet
Moeder van my asem
Moeder van my bloed
En ek wonder of jy wonder
Waar ek my vanaand bevind
Toe ons twee uitmekaar is
Was jy nog pure kind
Ja, ek wonder, het jy iemand
Om te koester aan jou sy
Ek wonder, ja, ek wonder
Is jy
Is jy okay
Ek wonder wat lê onder in jou diepste hart verskuil
Daar slaan die kerk se klok nou
En ek wonder of jy huil
Composer: DON CLARKE/KALLA BREMER
_edited.png)





















