NRG - Boombox (Key: OR Bbmaj)
Title: Boombox
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: NRG
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Gee my net 'n Boombox
'n Bos blomme
'n Liedjie wat haar hart smelt
Nie te veel dromme
Ek sal jou wys
Dit is 'n plan van staal
Gee my net 'n Boombox
Dat ek haar gaan haal
Jy vra vir my
Wat ek bedoel
Laat ek jou wys
Laat ek jou breinspoel
Dit was nog altyd, onder jou neus
Dit kom 'n lang pad, niks om te vrees
Geheime wapen in die publiek
Almal ken dit
Almal weet wat dit bied
Maar meeste mense het al van dit vergeet
Iets wat elke man uit die eighties weet
Gee my net 'n Boombox
'n Bos blomme
'n Liedjie wat haar hart smelt
Nie te veel dromme
Ek sal jou wys
Dit is 'n plan van staal
Gee my net 'n Boombox
Dat ek haar gaan haal
Met 'n Boombox
Haal, met 'n Boombox
Haal, met 'n Boombox
Gee my net 'n Boombox
Dat ek haar gaan haal
Ooh, dat ek haar gaan haal
Nou vra jy my
Hoe ek dit weet
Hoe is 'n nineties se kind se kennis so breed
Dit is eenvoudig
Dit is geen nuus
Ek leer die meeste van my tricks uit die flieks
In 'n dekade met groot hare
Het ek geleer van hul brawade
Miskien onthou jy
Miskien het jy vergeet
Wat elke man uit die eighties weet
Gee my net 'n Boombox
'n Bos blomme
'n Liedjie wat haar hart smelt
Nie te veel dromme
Ek sal jou wys
Dit is 'n plan van staal
Gee my net 'n Boombox
Dat ek haar gaan haal
Met 'n Boombox
Haal, met 'n Boombox
Haal, met 'n Boombox
Gee my net 'n Boombox
Dat ek haar gaan haal
O, romantiese gebare wat het gebeur
In die eighties het elke man geweet
Wat sy meisie begeer
So, gee my net 'n Boombox
'n Bos blomme
'n Liedjie wat haar hart smelt
Nie te veel dromme
Ek sal jou wys
Dit is 'n plan van staal
Gee my net 'n Boombox
Dat ek haar gaan haal
Gee my net 'n Boombox
'n Bos blomme
'n Liedjie wat haar hart smelt
Nie te veel dromme
Ek sal jou wys
Dit is 'n plan van staal
Gee my net 'n Boombox
Dat ek haar gaan haal
Met 'n Boombox
Haal, met 'n Boombox
Haal, met 'n Boombox
Gee my net 'n Boombox
Dat ek haar gaan haal
Composer: STEPHANTASTIES (SELECT MUSIC PUBL.)
_edited.png)





















