top of page
NRG - Ek Kan Jou Nie Keer (Key: OR Gmaj)

NRG - Ek Kan Jou Nie Keer (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-03963
$13.95Price

Title: Ek Kan Jou Nie Keer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: NRG
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek onthou nog toe ons so ontmoet

Soos perfekte liefde uit 'n boek

Jy het gekies en jy het gebly

By my

Maar 'n see van leuens het my mislei

 

Jy't soveel van jouself gegee

Maar ek was 'n toe deur

Mens weet nie wat jy het

Tot jy dit eendag verloor

 

Ek kan jou nie keer

Kan nie, kan nie

K-k-k-keer, kan nie, kan nie

Het nie jammer gesê toe jy dit wou hê

Nou's jy weg en dit maak so seer

Ek kan jou nie keer

Kan nie, kan nie

K-k-k-keer, kan nie, kan nie

Het foute gemaak

Het jou nie waardeer

En nou wil jy van my vergeet

 

Die lig wat ons twee saam laat skyn

Het in die nag deur als verdwyn

Ek moes my vingers brand voor ek kon leer

Is daar 'n kans om dit reg te maak

Om dit reg te maak

 

Jy't soveel van jouself gegee

Maar ek was 'n toe deur

Mens weet nie wat jy het

Tot jy dit eendag verloor

 

Ek kan jou nie keer

Kan nie, kan nie

K-k-k-keer, kan nie, kan nie

Het nie jammer gesê toe jy dit wou hê

Nou's jy weg en dit maak so seer

Ek kan jou nie keer

Kan nie, kan nie

K-k-k-keer, kan nie, kan nie

Het foute gemaak

Het jou nie waardeer

En nou wil jy van my vergeet

 

Het ons ? weggekom

Dit net weg te gooi

Ek sal alles doen, alles doen

As jy sal bly

Was verlore gewees

Maar jy het my gevind

Ek sal alles doen, alles doen

As jy sal bly

 

Ek kan jou nie keer

Kan nie, kan nie

K-k-k-keer, kan nie, kan nie

Het nie jammer gesê toe jy dit wou hê

Nou's jy weg en dit maak so seer

Ek kan jou nie keer

Kan nie, kan nie

K-k-k-keer, kan nie, kan nie

Het foute gemaak

Het jou nie waardeer

En nou wil jy van my vergeet

 

Composer: NICKI ADAMSSON/VICTOR RAADSTROEM/HAMPUS LINDVALL/LINA HANSSON (ACTIVE MUSIC PUBL./SHEER PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page