NRG - Mayday (Key: OR Emaj)
Title: Mayday
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: NRG
Genre: Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Wat gaan vanaand gebeur
Wie kan versoekings keer
En jy lyk lus om my 'n les te leer
Ek sukkel om te praat, dit voel soos kattekwaad
En ek gaan mal word as jy aan my raak
Sê my, sê my, sê my, sê my
Gaan die aksie nog gebeur
Gee my, gee my, gee my, gee my
Die aksie wat ek begeer
Mayday
Help 'n bietjie, jy verlei my
Dinge raak al lekker, roekeloos
Dink jy, jy kan my laat bloos
Ek skree Mayday
Help 'n bietjie, jy verlei my
Jy kan my maar om jou pinkie draai
As jy jou lyf so voor my swaai
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Los al die reëls vir my, ek glo aan lekker kry
En daar is niemand wat ons hier gaan kry
Jou lyf is so perfek, als op die regte plek
En jy weet hoe om met my kop te werk
Sê my, sê my, sê my, sê my
Gaan die aksie nog gebeur
Gee my, gee my, gee my, gee my
Die aksie wat ek begeer
Mayday
Help 'n bietjie, jy verlei my
Dinge raak al lekker roekeloos
Dink jy, jy kan my laat bloos?
Ek skree Mayday
Help 'n bietjie, jy verlei my
Jy kan my maar om jou pinkie draai
As jy jou lyf, so voor my swaai
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Mayday
Hoekom speel jy rond met my
Mayday
Moet ek iemand anders kry
Mayday
Hoekom speel jy rond met my
Mayday
Moet ek iemand anders kry
Mayday
Help 'n bietjie, jy verlei my
Dinge raak al lekker roekeloos
Dink jy, jy kan my laat bloos
Ek skree Mayday
Help 'n bietjie, jy verlei my
Jy kan my maar om jou pinkie draai
As jy jou lyf, so voor my swaai
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Jy speel my...
Composer: ROBBINS/MUCKALA/CATES/SCHOOMBEE/DON KELLY (ACTIVE MSC PUBL./WINTERGONE MSC/KOBALT MSC/SELECT MSC)
_edited.png)
















