Ampie du Preez - Plain Jane (Key: OR Dmaj)
Title: Plain Jane
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ampie du Preez
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Ampie is gebore op 27 Mei 1982 in Pretoria. Hy is 'n liedjieskrywer, platebaas en solokunstenaar.
Lyrics: Yes
Ah-ah
Ah-ah
Sy dra net animal fur
'n Prada bril
Calvin Klein for her
Sy rol met die nuwe iPad
Diesel Jeans is baie werd
Sy date 'n aktuaris
Wat ophou praat tot sy klaar is
Sy skryf met 'n Mont Blanc pen
Vegas het sy reeds verken
Ah-ah
Sy's nie by nie
Ah-ah
Nie vir my nie
Ah-ah
Kan my nie kry nie
Ah-ah
Ek soek 'n Plain Jane
Hart rein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ry trein
Rook sein
Ver in die lug verdwyn
Meisie wat my hart laat klop
Met haar oë dit weer laat stop
'n Plain Jane
Hart rein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ah-ah
Ah-ah
Sy dra 'n John Deere hoed
Werk op die plaas in haar ou gumboots
Sy ry in 'n groot geel trok
Skape, beeste agterop
Sondae is sy moeg gewerk
Kry weer krag by die ou klipkerk
Dans as dit reën op haar ou sinkdak
Want dit bring weer hoop as dit moeilik raak
Ah-ah
Sy is myne
Ah-ah
So verleidelik
Ah-ah
Laat ek verduidelik
Ah-ah
Ek soek 'n Plain Jane
Hart rein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ry trein
Rook sein
Ver in die lug verdwyn
Meisie wat my hart laat klop
Met haar oë dit weer laat stop
'n Plain Jane
Hart rein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ah-ah
Ah-ah
Ah-ah
Ah-ah
Op 'n ou grondpad het my kar gaan staan
En om die draai kom 'n geel trok aan
Sy trap die rem ek hoor die brieke kraak
So deur die stof kom 'n engel aan
Ek soek 'n Plain Jane
Hart rein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ry trein
Rook sein
Ver in die lug verdwyn
Meisie wat my hart laat klop
Met haar oë dit weer laat stop
'n Plain Jane
Hart rein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ah-ah
Sy's my lewe
Ah-ah
Ek's so tevrede
Ah-ah
Met goeie rede
Ah-ah
Sy's my lewe
Ek soek 'n Plain Jane
Hart rein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ry trein
Rook sein
Ver in die lug verdwyn
Meisie wat my hart laat klop
Met haar oë dit weer laat stop
'n Plain Jane
Hart rein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ah-ah
Ah-ah
Ah-ah
Ah-ah
Composer: AMPIE DU PREEZ/CHRISTOPH KOTZE (AMPIE DU PREEZ SONGS/COLESKE ARTISTS)