Ampie du Preez - SOS (S.O.S.) (Key: OR Dmaj)
Title: SOS (S.O.S.)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ampie du Preez
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Ampie is gebore op 27 Mei 1982 in Pretoria. Hy is 'n liedjieskrywer, platebaas en solokunstenaar.
Lyrics: Yes
Jy sê: 'Môre'
Maar dis aand hier
Jy ry werk toe
Dis al 12 uur hier
En ek bel jou
Maar dis jou voicemail wat ek bly hoor
Is dit koud daar
Hier is somer
Net my hart's koud en verlore
En ek skype jou
Maar dit lui net oor en oor
Stuur vir my 'n poskaart
'n Duif uit Mexico
'n Briefie in 'n bottel as jy wil
Stuur 'n SMS
En ek hoop dat ek gou van jou sal hoor
Of 'n MMS
'n Foto met die boodskap ek wil jou nie verloor
Kry jy my SOS
Ek wonder of jy ook nou verlang na my
Stuur 'n SMS
Ek hoop ek kry 'n SMS
Ek het Rande
Jy het Ponde
Ek wil jou stem hoor is dit sonde
En ek Facebook jou sê my wie't met jou getoor
Kyk jy ook na die sterre
Nee die sonskyn ek't geen woorde nie
En ek Tweet jou
Maar ek het klaar die stryd verloor
Stuur vir my 'n poskaart
'n Duif uit Mexico
'n Briefie in 'n bottel as jy wil
Stuur 'n SMS
En ek hoop dat ek gou van jou sal hoor
Of 'n MMS
'n Foto met die boodskap ek wil jou nie verloor
Kry jy my SOS
Ek wonder of jy ook nou verlang na my
Stuur 'n SMS
Ek hoop ek kry 'n SMS
En ek dink weer aan jou lyf
Gaan ek jou ooit weer sien
Gee my weer 'n kans wat ek verdien
Stuur 'n SMS
En ek hoop dat ek gou van jou sal hoor
Of 'n MMS
'n Foto met die boodskap ek wil jou nie verloor
Kry jy my SOS
Ek wonder of jy ook nou verlang na my
Stuur 'n SMS
Composer: AMPIE DU PREEZ/CHRISTOPH KOTZE (AMPIE DU PREEZ SONGS/COLESKE ARTISTS)