top of page

Rinel Day - Hier Is My Hart (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-04007
$13.95Price

Title: Hier Is My Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Rinel Day
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hier's my hart

Met al my hartseer al my trane

Hier's my hart

Met al my liefde net vir jou

 

Hier's my hart

Dis altyd hier en nooit te ver nie

Hier's my hart

Dit als behoort nou net aan jou

 

In my mooiste drome

Was dit altyd jy

En dit sal net jy vir my wees

Geen ander een vir my wees

Tot my vrede my sal dra

Vir nou en vir ewig

Sal ek by jou wees

En jou beskerm teen die donker

Jou vashou sonder wonder

Dit moet jy altyd weet

 

Hier's my hart

Ek deel geheime en die waarheid

Hier's my hart

Dink elke oomblik net aan jou

Hier's my hart

Al is ons liefde onderwater

Hier's my hart

Bly ek altyd net getrou

 

In my mooiste drome

Was dit altyd jy

En dit sal net jy vir my wees

Geen ander een vir my wees

Tot my vrede my sal dra

Vir nou en vir ewig

Sal ek by jou wees

En jou beskerm teen die donker

Jou vashou sonder wonder

Dit moet jy altyd weet

 

Hier's my hart

Hier is my hart nou net vir jou

 

Composer: UWE BUSSE

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page