top of page
Sharoney - Jy Doen Dit Vir My (Key: OR Gmaj)

Sharoney - Jy Doen Dit Vir My (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-04027
R237.08Price

Title: Jy Doen Dit Vir My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sharoney
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Toe ek nog jonk was

My dad was nog 'n reus

My hele wêreld kon ek in my kasteel wegsteek

En met my swaard kon ek 'n hero wees

 

Toe ek nog jonk was, toe was daar jy

Ons het vir jare langs mekaar gebly

En in 'n oogwink, sien jy my

 

En in die aande

Veg ons drake

Toe word die maande skielik jare

En daar staan

'n Prins voor my

 

Jy doen dit vir my

Daai someraande

Want jy doen dit vir my

Deur die wintermaande

En ek droom nog van ons kasteel

Waar jy my hero speel

 

Jy doen dit vir my

Wanneer alles stil raak

Want jy doen dit vir my

En ons hart is ?

En ek droom nog van ons kasteel

Waar jy vir ewig my hero speel

 

En nou dat alles so bietjie ouer lyk

En my dad vir altyd my reus sal bly

Met elke hartklop, voel jy my

 

En in die aande

Veg ons drake

Toe word die maande skielik jare

En daar staan

'n Prins voor my

 

Jy doen dit vir my

Daai someraande

Want jy doen dit vir my

Deur die wintermaande

En ek droom nog van ons kasteel

Waar jy my hero speel

 

Jy doen dit vir my

Wanneer alles stil raak

Want jy doen dit vir my

En ons hart is ?

En ek droom nog van ons kasteel

Waar jy vir ewig my hero speel

 

Nou staan jy

Hier voor my

Jy dra my hart in jou hande

 

Jy doen dit vir my

Daai someraande

Want jy doen dit vir my

Deur die wintermaande

En ek droom nog van ons kasteel

Waar jy my hero speel

 

Jy doen dit vir my

Wanneer alles stil raak

Want jy doen dit vir my

En ons hart is ?

En ek droom nog van ons kasteel

Waar jy vir ewig my hero speel

 

Composer: BYRON KENO (EMI)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page